Numbers 26:58 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die geslagte van die Leviete: die geslag van die Libniete, die geslag van die Hebroniete, die geslag van die Magliete, die geslag van die Musiete, die geslag van die Koratiete. En Kehat was die vader van Amram.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle kleiner families was dié van Libni, Hebron, Magli, Musi en Korag. Kehat was die voorvader van Amram.
Afrikaans 1933/1953 Dit is die geslagte van Levi: die geslag van die Libniete, die geslag van die Hebroniete, die geslag van die Magliete, die geslag van die Musiete, die geslag van die Koragiete. En Kehat was die vader van Amram.
Afrikaans 1983 en ook dié van Libni, Hebron, Magli, Musi en Korag. Kehat was die voorvader van Amram,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was die familiegroepe wat van Levi afgestam het: die Libni-familiegroep; die Hebron-familiegroep; die Magli-familiegroep; die Musi-familiegroep en die Korag-familiegroep. Kehat het Amram verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ander Levi-families was Libni, Hebron, Magli, Musi en Korag. Kehat was die pa van Amram,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en ook dié van Libni, Hebron, Magli, Musi en Korag. Kehat was die oupa van Amram,