Numbers 26:56 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Volgens die lot moet die besitting daarvan tussen baie en min verdeel word.
Afrikaans (NLV) 2011 Bepaal vir elkeen waar sy eiendom is deur tussen die groter en die kleiner stamme te loot.” Die stam van Levi
Afrikaans 1933/1953 Volgens die lot moet hulle erfenis verdeel word tussen die wat baie en die wat min is.
Afrikaans 1983 Bepaal vir elkeen sy eiendom deur loting tussen die groter en die kleiner stamme.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Deur loting moet 'n stam se erfdeel toegewys word, tussen dié wat baie en dié wat min is.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die lootjies moet wys watter stuk grond elke familie moet kry, watter grond die groot families moet kry, en wat die klein families moet kry.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat die stamme saam lootjies trek. Elke stam moet ’n stuk grond kry.”