Numbers 26:55 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die land moet deur die lot verdeel word: volgens die name van die stamme van hulle vaders moet hulle erwe.
Afrikaans (NLV) 2011 Verdeel die land deur te loot. Elke stam moet eiendom ontvang volgens hulle telling.
Afrikaans 1933/1953 Nogtans moet die land deur die lot verdeel word; volgens die name van hulle voorvaderlike stamme moet hulle erwe.
Afrikaans 1983 Die land moet verdeel word deur te loot. Elke stam moet 'n eiendom ontvang.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar die land moet deur loting verdeel word. Volgens die name van hulle voorouers se stamme moet hulle dit as erfenis ontvang.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar jy moet lootjies trek wanneer jy die land verdeel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy moet lootjies trek om te bepaal watter stam watter gedeelte van die land kry. Jy moet die grond volgens die grootte van die verskillende stamme verdeel.