Numbers 26:53 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Vir hulle moet die land as 'n erfdeel verdeel word volgens die getal name. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Verdeel nou die land tussen die groepe wat julle getel het volgens elkeen se grootte. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vir hierdie mense moet die land as erfenis verdeel word volgens die getal name. |
| Afrikaans 1983 | “Verdeel nou die land tussen die families en gee aan elkeen 'n eiendom volgens sy grootte: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Onder hierdie mense moet die land met erfreg verdeel word volgens die getal name. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet die land verdeel tussen hierdie families. Elke familie moet soveel grond kry soos die getal persone in die familie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Verdeel nou die land onder die verskillende stamme. |