Numbers 26:51 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit was die geteldes van die kinders van Israel, seshonderd duisend-en-duisend-sewehonderd-en-dertig.
Afrikaans (NLV) 2011 Die totale aantal mans wat getel is in Israel was 601 730.
Afrikaans 1933/1953 Dit is die geteldes van die kinders van Israel: ses honderd en een duisend sewe honderd en dertig.
Afrikaans 1983 Die Israeliete was altesaam 601 730 man.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was die getal van die wat ingeskryf is van die Israeliete: 601 730.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Israeliete was almal saam 601 730.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die groottotaal van al die Israeliete was 601 730 man.