Numbers 26:50 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die geslagte van Náftali volgens hulle geslagte: en hulle geteldes was vyf en veertig duisend vier honderd. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die groepe van Naftali was altesaam 45 400 man. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is die geslagte van N ftali volgens hulle geslagte; en hulle geteldes was vyf en veertig duisend vier honderd. |
| Afrikaans 1983 | Die Naftalifamilies was altesaam 45 400 man. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was die familiegroepe van Naftali volgens hulle families; en dié wat ingeskryf is, was 45 400. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was 45 400 persone in die families van die Naftali-stam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Naftalifamilies was altesaam 45 400 man. |