Numbers 26:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ruben, die oudste seun van Israel: die kinders van Ruben; Hanog, uit wie die geslag van die Hanogiete kom; van Pallu die geslag van die Palluiete; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Rubenfamilies wat afgestam het van Ruben, oudste seun van Jakob, was: Die Ganokgroep vernoem na Ganok, die Palluïete vernoem na Pallu. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ruben, die eersgeborene van Israel; die seuns van Ruben was: van Henog die geslag van die Henogiete; van Pallu die geslag van die Pallu‹ete; |
| Afrikaans 1983 | Ruben, oudste seun van Israel: die Rubenfamilies was dié van Ganok, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ruben, die eersgeborene van Israel. Die nageslag van Ruben: van Ganog, die Ganog-familiegroep; van Pallu, die Pallu-familiegroep; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ruben was die oudste seun van Israel. Die families in die Ruben-stam was Henog, Pallu, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ruben was die oudste seun van Israel: die Rubenfamilies was dié van Ganok, |