Numbers 26:48 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van die seuns van Náftali volgens hulle geslagte: van Jagseël die geslag van die Jagseëliete; van Guni die geslag van die Guniete;
Afrikaans (NLV) 2011 Die groepe uit Naftali was dié van Jagseël, Guni,
Afrikaans 1933/1953 Die seuns van N ftali volgens hulle geslagte: van J gseël die geslag van die Jagseëliete; van Guni die geslag van die Guniete;
Afrikaans 1983 Die Naftalifamilies was dié van Jagseël, Guni,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die nageslag van Naftali volgens hulle familiegroepe: van Jagseël, die Jagseël-familiegroep; van Guni, die Guni-familiegroep;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die families in die Naftali-stam was Jagseël, Guni,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die families in die stam van Naftali was dié van Jagseël, Guni,