Numbers 26:47 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die geslagte van die seuns van Aser volgens hulle geteldes; wat drie en vyftig duisend vier honderd was.
Afrikaans (NLV) 2011 Die groepe uit Aser was in geheel 53 400. Stam van Naftali
Afrikaans 1933/1953 Dit is die geslagte van die seuns van Aser volgens hulle geteldes, drie en vyftig duisend vier honderd.
Afrikaans 1983 Die Aserfamilies was altesaam 53 400 man.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was die familiegroepe van die nageslag van Aser, volgens dié wat ingeskryf is. Hulle was 53 400.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was 53 400 persone in die families van die Aser-stam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Aserfamilies was altesaam 53 400 man.