Numbers 26:46 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die naam van die dogter van Aser was Sara.
Afrikaans (NLV) 2011 Aser het ook ’n dogter gehad met die naam Serag.
Afrikaans 1933/1953 En die naam van die dogter van Aser was Serag.
Afrikaans 1983 Aser het ook 'n dogter gehad, Serag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die naam van Aser se dogter was Serag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Aser het ook 'n dogter gehad, haar naam was Serag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Aser het ook ’n dogter gehad, Serag.