Numbers 26:45 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van die seuns van Bería: van Heber die geslag van die Heberiete; van Malkiël die geslag van die Malkiëliete. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Beriagroep het bestaan uit die families van Geber en Malkiël. |
| Afrikaans 1933/1953 | van die seuns van Ber¡a: van Heber die geslag van die Hebriete; van M lkiël die geslag van die Malkiëliete. |
| Afrikaans 1983 | Die Beriafamilies was dié van Geber en Malkiël. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat die nageslag van Beria betref: van Geber, die Geber-familiegroep; van Malkiël, die Malkiël-familiegroep. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Beria was ook die voorvader van die families Geber en Malkiël. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Beriafamilies was dié van Geber en Malkiël. |