Numbers 26:44 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van die kinders van Aser volgens hulle geslagte: van Jimna die geslag van die Jimniete; van Jesui die geslag van die Jesuites; van Beria die geslag van die Beriiete.
Afrikaans (NLV) 2011 Die groepe uit Aser was die families van Jimna, Jiswi en Beria.
Afrikaans 1933/1953 Die seuns van Aser volgens hulle geslagte: van Jimna die geslag van die Jimna‹ete; van Jiswi die geslag van die Jiswiete; van Ber¡a die geslag van die Beri‹ete;
Afrikaans 1983 Die Aserfamilies was dié van Jimna, Jiswi en Beria.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die nageslag van Aser volgens hulle familiegroepe: van Jimna, die Jimna-familiegroep; van Jiswi, die Jiswi-familiegroep; van Beria, die Beria-familiegroep.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die families in die Aser-stam was Jimna, Jiswi en Beria.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die families in die stam van Aser was dié van Jimna, Jiswi en Beria.