Numbers 26:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al die geslagte van die Suhamiete volgens hulle geteldes was vier en sestig duisend vier honderd. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Sugamgroep was die enigste nageslag van Dan. Hulle was 64 400. Stam van Aser |
| Afrikaans 1933/1953 | Al die geslagte van die Suhamiete volgens hulle geteldes was vier en sestig duisend vier honderd. |
| Afrikaans 1983 | Die Sugamfamilie was altesaam 64 400 man. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al die familiegroepe was van die Sugamgroep, volgens dié wat ingeskryf is. Hulle was 64 400. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was 64 400 persone in die familie van Sugam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Sugamfamilie was altesaam 64 400 man. |