Numbers 26:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die seuns van Dan volgens hulle geslagte: van Suham die geslag van die Suhamiete. Dit is die geslagte van Dan volgens hulle geslagte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van Dan se stam het die groep van Sugam gekom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is die seuns van Dan volgens hulle geslagte: van Suham die geslag van die Suhamiete. Dit is die geslagte van Dan volgens hulle geslagte. |
| Afrikaans 1983 | Die Danfamilie was dié van Sugam en sy nageslag. Dit was die enigste Danfamilie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was die nageslag van Dan volgens hulle familiegroepe: Van Sugam, die Sugam-familiegroep. Dit was die familiegroepe van Dan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die familie Sugam was die enigste familie van die Dan-stam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die familie in die stam van Dan was dié van Sugam en sy nageslag. Dit was die enigste Danfamilie. |