Numbers 26:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die seuns van Benjamin volgens hulle geslagte: en hulle geteldes was vyf en veertig duisend ses honderd.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie groepe uit Benjamin was 45 600. Stam van Dan
Afrikaans 1933/1953 Dit is die seuns van Benjamin volgens hulle geslagte; en hulle geteldes was vyf en veertig duisend ses honderd.
Afrikaans 1983 Die Benjaminfamilies was altesaam 45 600 man.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was die nageslag van Benjamin volgens hulle familiegroepe, volgens dié wat ingeskryf is. Hulle was 45 600.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was 45 600 persone in die families van die Benjamin-stam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Benjaminfamilies was altesaam 45 600 man.