Numbers 26:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Bela was Ard en Naäman; van Ard die geslag van die Ardiete; en van Naäman die geslag van die Naämiete.
Afrikaans (NLV) 2011 Van Bela het die families van Ard en Naäman gekom.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Bela was: Ard en Naäman; van Ard die geslag van die Ardiete; van Naäman die geslag van die Naämiete.
Afrikaans 1983 Die Belafamilies was dié van Ard en Naäman.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En die seuns van Bela was Ard en Naäman; van Ard, die Ard-familiegroep; van Naäman, die Naäman-familiegroep.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Bela was ook die voorvader van die families Ard en Naäman.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Belafamilies was dié van Ard en Naäman.