Numbers 26:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Neem die som van die volk, van twintig jaar oud en daarbo; soos die HERE Moses en die kinders van Israel beveel het, wat uit Egipteland uitgetrek het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Tel almal ouer as twintig jaar wat oorlog toe kan gaan, soos die Here vir Moses gesê het.” Hier is die getalle van die Israeliete wat uit Egipte weg is: Stam van Ruben |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat hulle opneem van twintig jaar oud en daarbo, soos die HERE Moses beveel het. En die kinders van Israel wat uit Egipteland uitgetrek het, was: |
| Afrikaans 1983 | van almal van twintig jaar en ouer soos die Here vir Moses beveel het. Hier volg die opgawe van die Israelitiese families wat uit Egipte gekom het: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Van twintig jaar en ouer moet getel word, soos die Here Moses beveel het.” Die Israeliete wat uit Egipteland weggetrek het, was: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | hulle wil weet wie is almal ouer as 20 jaar. Die Here het vir Moses gesê hulle moet dit doen, soos hulle gedoen het toe die Israeliete uit Egipte gekom het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |