Numbers 26:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die seuns van Benjamin volgens hulle geslagte: van Bela die geslag van die Belaïete; van Asbel die geslag van die Asbeliete; van Ahiram die geslag van die Ahiramiete;
Afrikaans (NLV) 2011 Uit Benjamin het die groepe van Bela, Asbel, Agiram,
Afrikaans 1933/1953 Die seuns van Benjamin volgens hulle geslagte: van Bela die geslag van die Baliete; van Asbel die geslag van die Asbeliete; van Ah¡ram die geslag van die Ahiramiete;
Afrikaans 1983 Die Benjaminfamilies was dié van Bela, Asbel, Agiram,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die nageslag van Benjamin volgens hulle familiegroepe: Van Bela, die Bela-familiegroep; van Asbel, die Asbel-familiegroep; van Agiram, die Agiram-familiegroep;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die families in die Benjamin-stam was Bela, Asbel, Agiram,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die families in die stam van Benjamin was dié van Bela, Asbel, Agiram,