Numbers 26:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die geslagte van die seuns van Efraim volgens hulle geteldes, twee en dertig duisend vyf honderd. Dit is die seuns van Josef volgens hulle geslagte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Efraimgroepe het 32 500 getel. Hierdie groepe van Manasse en Efraim het almal van Josef gekom. Stam van Benjamin |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is die geslagte van die seuns van Efraim volgens hulle geteldes, twee en dertig duisend vyf honderd. Dit is die seuns van Josef volgens hulle geslagte. |
| Afrikaans 1983 | Die Efraimfamilies was altesaam 32 500 man. Dit was al die Joseffamilies. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was die familiegroepe van die nageslag van Efraim volgens dié wat ingeskryf is. Hulle was 32 500. Dit was dan die nageslag van Josef volgens hulle familiegroepe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was 32 500 persone in die families van die Efraim-stam. Dit was al die families van die nageslag van Josef. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Efraimfamilies was altesaam 32 500 man. Dit was al die Joseffamilies. |