Numbers 26:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is die seuns van Sutela: van Eran die geslag van die Eraniete.
Afrikaans (NLV) 2011 Uit die Sutelaggroep het die familie van Eran gekom.
Afrikaans 1933/1953 En dit is die seuns van Sut,lag: van Eran die geslag van die Eraniete.
Afrikaans 1983 Eran was uit die Sutelagfamilie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En dit was die nageslag van Sutelag: van Eran, die Eran- familiegroep.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sutelag was ook die voorvader van die Eran-familie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Eran was uit die Sutelagfamilie.