Numbers 26:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die geslagte van Manasse en hulle geteldes, twee en vyftig duisend sewe honderd.
Afrikaans (NLV) 2011 Die mans van die Manassegroepe was altesaam 52 700. Stam van Efraim
Afrikaans 1933/1953 Dit is die geslagte van Manasse; en hulle geteldes was twee en vyftig duisend sewe honderd.
Afrikaans 1983 Die Manassefamilies was altesaam 52 700 man.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was die familiegroepe van Manasse volgens dié wat ingeskryf is. Hulle was 52 700.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was 52 700 persone in die families van die Manasse-stam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Manassefamilies was altesaam 52 700 man.