Numbers 26:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Selofhad, die seun van Hefer, het geen seuns gehad nie, maar dogters; en die name van die dogters van Selofhad was Magla en Noag, Hogla, Milka en Tirsa. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en Selofgad. Selofgad, die seun van Gefer, het nie seuns gehad nie. Hy het wel dogters gehad. Hulle name was Magla, Noa, Gogla, Milka en Tirsa. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Selofhad, die seun van Hefer, het geen seuns gehad nie, maar net dogters. En die name van die dogters van Selofhad was: Magla en Noa, Hogla, Milka en Tirsa. |
| Afrikaans 1983 | en Selofgad. Selofgad seun van Gefer het nie seuns gehad nie, net dogters. Sy dogters was Magla, Noa, Gogla, Milka en Tirsa. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Selofgad, seun van Gefer, het nie seuns gehad nie, net dogters. Die name van Selofgad se dogters was Magla, Noa, Gogla, Milka en Tirsa. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Selofgad seun van Gefer het nie seuns gehad nie, hy het net dogters gehad. Die dogters was Magla, Noa, Gogla, Milka en Tirsa. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en Selofgad. Selofgad, Gefer se seun, het nie seuns gehad nie, net dogters. Sy dogters was Magla, Noa, Gogla, Milka en Tirsa. |