Numbers 26:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En van Asriël die geslag van die Asriliete; en van Sigem die geslag van die Sigemiete;
Afrikaans (NLV) 2011 Asriël, Sekem,
Afrikaans 1933/1953 en van Asriël die geslag van die Asriëliete; en van Segem die geslag van die Sigmiete;
Afrikaans 1983 Asriël, Sekem,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) van Asriël, die Asriël-familiegroep; van Segem, die Segem-familiegroep;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Asriël, Sekam,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Asriël, Sekem,