Numbers 26:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die seuns van Gílead: van Jeser die geslag van die Jeseriete; van Helek die geslag van die Helekiete: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die families van Gilead was Iëser, Gelek, |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is die seuns van G¡lead: van Jeser die geslag van die Jesriete; van Helek die geslag van die Helkiete; |
| Afrikaans 1983 | Die Gileadfamilie was dié van Iëser, Gelek, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was die nageslag van Gilead: van Iëser, die Iëser-familiegroep; van Gelek, die Gelek-familiegroep; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Gilead-families was Iëser, Gelek, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Gileadfamilie was dié van Iëser, Gelek, |