Numbers 26:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Moses en die priester Eleasar het met hulle gespreek in die vlaktes van Moab by die Jordaan naby Jerigo en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle was op die vlakte van Moab, langs die Jordaan, reg teenoor Jerigo. Moses en die priester Eleasar het toe opdrag gegee:
Afrikaans 1933/1953 En Moses en die priester Ele sar het hulle toegespreek in die vlaktes van Moab, by die Jordaan van J,rigo, en gesê:
Afrikaans 1983 Moses en die priester Eleasar het toe in die Moabsvlakte regoor Jerigo aan die Jordaan die opname gemaak
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses en die priester Eleasar het toe met hulle gepraat in die vlaktes van Moab by die Jordaan, teenoor Jerigo en gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses en die priester Eleasar het toe met die Israeliete gepraat in die Moab-vlakte langs die Jordaan-rivier oorkant die stad Jerigo. Hulle het gesê
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [3-4] In daardie stadium was die Israeliete se kamp in die vlakte van Moab, langs die Jordaanrivier, regoor Jerigo. Moses en Eleasar het toe die leiers beveel om so ’n opname te maak, presies soos die Here voorgeskryf het. Hier volg nou ’n lys van die Israeliete wat lank terug reeds uit Egipte weg is.