Numbers 26:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van die seuns van Manasse: van Magir die geslag van die Magiriete; en Magir was die vader van Gílead; uit Gílead het die geslag van die Gíleadiete gekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Uit die Manassegroep het die mense van Makir en die voorvader van Gilead gekom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die seuns van Manasse: van Magir die geslag van die Magiriete. En Magir was die vader van G¡lead; van G¡lead die geslag van die Gileadiete. |
| Afrikaans 1983 | Makir, voorvader van Gilead, was uit die Manassefamilie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die nageslag van Manasse: van Magir, die Magir-familiegroep; Magir het Gilead verwek – van Gilead, die Gilead-familiegroep. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die eerste familie in die Manasse-stam was Makir, en die mense van Makir was die voorouers van die Gilead-families. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Makir, voorvader van Gilead, was uit die Manassefamilie. |