Numbers 26:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die seuns van Josef volgens hulle families was Manasse en Efraim. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Uit Josef het twee groepe gekom, dié van Manasse en dié van Efraim. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die seuns van Josef volgens hulle geslagte was: Manasse en Efraim. |
| Afrikaans 1983 | Die Joseffamilies was dié van Manasse en Efraim. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die nageslag van Josef volgens hulle familiegroepe: Manasse en Efraim. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josef was die voorvader van die families van Manasse en Efraim. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die families in die stam van Josef was dié van Manasse en Efraim. |