Numbers 26:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die geslagte van die Sebuloniete volgens hulle geteldes, vyf en sestig duisend vyf honderd. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Sebulonfamilies was altesaam 60 500 man. Stam van Manasse |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is die geslagte van die Sebuloniete volgens hulle geteldes, sestig duisend vyf honderd. |
| Afrikaans 1983 | Die Sebulonfamilies was altesaam 60 500 man. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was die familiegroepe wat van Sebulon afgestam het, volgens dié wat ingeskryf is. Hulle was 60 500. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was 60 500 persone in die families van die Sebulon-stam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Sebulonfamilies was altesaam 60 500 man. |