Numbers 26:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die geslagte van Issaskar volgens hulle geteldes, vier en sestig duisend drie honderd.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Issaskargroepe was 64 300. Stam van Sebulon
Afrikaans 1933/1953 Dit is die geslagte van Issaskar volgens hulle geteldes, vier en sestig duisend drie honderd.
Afrikaans 1983 Die Issaskarfamilies was altesaam 64 300 man.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was die familiegroepe van Issaskar, volgens dié wat ingeskryf is. Hulle was 64 300.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was 64 300 persone in die families van die Issaskar-stam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Issaskarfamilies was altesaam 64 300 man.