Numbers 26:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van die seuns van Issaskar volgens hulle geslagte: van Tola die geslag van die Tolaiete; van Pua die geslag van die Puniete; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van Issaskar het die groepe van Tola, Puwwa, |
| Afrikaans 1933/1953 | Die seuns van Issaskar volgens hulle geslagte: van Tola die geslag van die Tola‹ete; van Puwa die geslag van die Puniete; |
| Afrikaans 1983 | Die Issaskarfamilies was dié van Tola, Puwwa, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die nageslag van Issaskar, volgens hulle familiegroepe: van Tola, die Tola-familiegroep; van Puwwa, die Puni-familiegroep; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die families in die Issaskar-stam was Tola, Puwwa, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die families in die stam van Issaskar was dié van Tola, Puwwa, |