Numbers 26:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Peres was; van Hesron die geslag van die Hesroniete; van Hamul die geslag van die Hamuliete.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Peresgroep het weer bestaan uit die families Gesron en Gamul.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Peres: van Hesron die geslag van die Hesroniete; van Hamul die geslag van die Hamuliete.
Afrikaans 1983 Die Peresfamilies was dié van Gesron en Gamul.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die nageslag van Peres was: van Gesron, die Gesron-familiegroep; van Gamul, die Gamul-familiegroep.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die families van die nageslag van Peres was Gesron en Gamul.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Peresfamilies was dié van Gesron en Gamul.