Numbers 26:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Juda volgens hulle geslagte was; van Sela die geslag van die Selaniete; van Peres die geslag van die Farsiete; van Serag die geslag van die Sargiete.
Afrikaans (NLV) 2011 Uit die seuns van Juda wat bly leef het, het die volgende groepe gekom, naamlik dié van Sela, Peres en Serag.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Juda volgens hulle geslagte: van Sela die geslag van die Selaniete; van Peres die geslag van die Parsiete; van Serag die geslag van die Sargiete.
Afrikaans 1983 Die Judafamilies was dié van Sela, Peres en Serag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die nageslag van Juda volgens hulle familiegroepe: van Sela, die Sela-familiegroep; van Peres, die Peres-familiegroep; van Serag, die Serag-familiegroep.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die families in die Juda-stam was Sela, Peres en Serag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die families in die stam van Juda was dié van Sela, Peres en Serag.