Numbers 26:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die seuns van Juda was Er en Onan, en Er en Onan het gesterf in die land Kanaän.
Afrikaans (NLV) 2011 Juda het twee seuns gehad: Er en Onan. Hulle is vroeër reeds in Kanaän dood.
Afrikaans 1933/1953 Die seuns van Juda was: Er en Onan; maar Er en Onan het gesterwe in die land Kanaän.
Afrikaans 1983 Er en Onan was seuns van Juda, maar hulle is vroeër al in Kanaän oorlede.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die nageslag van Juda: Er en Onan, maar Er en Onan het in die land Kanaän gesterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Er en Onan was seuns van Juda, maar hulle het gesterf in die land Kanaän.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Er en Onan was Juda se seuns, maar hulle is vroeër al in Kanaän dood.