Numbers 26:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die geslagte van die kinders van Gad volgens hulle geteldes, veertig duisend vyf honderd.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Gadgroepe was in totaal 40 500. Stam van Juda
Afrikaans 1933/1953 Dit is die geslagte van die seuns van Gad volgens hulle geteldes, veertig duisend vyf honderd.
Afrikaans 1983 Die Gadfamilies was altesaam 40 500 man.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was die familiegroepe wat van Gad afgestam het, volgens die wat ingeskryf is. Hulle was 40 500.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was 40 500 persone in die families van die Gad-stam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Gadfamilies was altesaam 40 500 man.