Numbers 26:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van Arod die geslag van die Arodiete; van Areli die geslag van die Areliete.
Afrikaans (NLV) 2011 die Arodgroep vernoem na Arod en die Areligroep vernoem na Areli.
Afrikaans 1933/1953 van Arod die geslag van die Arodiete; van Areëli die geslag van die Areëliete.
Afrikaans 1983 Arod en Areli.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) van Arod, die Arod- familiegroep; van Areli, die Areli-familiegroep.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Arod en Areli.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Arod en Areli.