Numbers 26:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die kinders van Gad volgens hulle geslagte: van Sefon die geslag van die Sefoniete; van Haggi die geslag van die Haggiete; van Suni die geslag van die Suniete; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Gadfamilies was die Sifjongroep vernoem na Sifjon, die Gaggigroep vernoem na Gaggi, die Sunigroep vernoem na Suni, |
| Afrikaans 1933/1953 | Die seuns van Gad volgens hulle geslagte: van Sefon die geslag van die Sefoniete; van Haggi die geslag van die Haggiete; van Suni die geslag van die Suniete; |
| Afrikaans 1983 | Die Gadfamilies was dié van Sifjon, Gaggi, Suni, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die nageslag van Gad, volgens hulle familiegroepe: van Sifjon, die Sifjon-familiegroep; van Gaggi, die Gaggi-familiegroep; van Suni, die Suni-familiegroep; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die families in die Gad-stam was Sefon, Gaggi, Suni, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die families in die stam van Gad was dié van Sifjon, Gaggi, Suni, |