Numbers 26:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die geslagte van die Simeoniete, twee en twintig duisend twee honderd.
Afrikaans (NLV) 2011 Die groep uit Simeon was altesaam 22 200. Stam van Gad
Afrikaans 1933/1953 Dit is die geslagte van die Simeoniete, twee en twintig duisend twee honderd.
Afrikaans 1983 Die Simeonfamilies was altesaam 22 200 man.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was die familiegroepe wat van Simeon afgestam het. Hulle was 22 200.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was 22 200 persone in die families van die Simeon-stam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Simeonfamilies was altesaam 22 200 man.