Numbers 26:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die kinders van Korag het nie gesterf nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Korag se seuns het egter nie gesterf nie. Stam van Simeon
Afrikaans 1933/1953 Maar die seuns van Korag het nie gesterf nie.
Afrikaans 1983 Die seuns van Korag het egter nie gesterf nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die seuns van Korag het egter nie gesterf nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) maar die kinders van Korag het nie gesterf nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Korag se seuns is egter nie dood nie.