Numbers 26:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ná die plaag het die HERE met Moses en met Eleasar, die seun van Aäron, die priester, gespreek en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het toe vir Moses en die priester Eleasar, seun van Aäron, gesê:
Afrikaans 1933/1953 En ndie plaag het die HERE met Moses en met Ele sar, die seun van die priester Aäron, gespreek en gesê:
Afrikaans 1983 Ná die ramp het die Here vir Moses en vir Eleasar seun van die priester Aäron gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ná die plaag het die Here vir Moses en Eleasar, seun van die priester Aäron, gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nadat daar so baie Israeliete gesterf het, het die Here vir Moses en die priester Eleasar seun van Aäron gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na die siekte-epidemie het die Here vir Moses en vir Eleasar, Aäron se seun, gesê: