Numbers 25:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die wat in die plaag gesterf het, was vier en twintig duisend. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar het 24 000 mense aan die plaag gesterf. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die wat deur die plaag gesterf het, was vier en twintig duisend. |
| Afrikaans 1983 | daar het vier en twintig duisend deur die ramp gesterf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dié wat deur die plaag gesterf het, was vier-en-twintigduisend. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar daar was 24 000 Israeliete wat gesterf het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In daardie stadium was daar reeds 24 000 mense in die epidemie dood. |