Numbers 25:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Pinehas, die seun van Eleasar, die seun van die priester Aäron, dit sien, het hy uit die vergadering opgestaan en 'n spies in sy hand geneem; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die priester Pinehas, seun van Eleasar, die seun van Aäron, dit sien, het hy tussen die mense opgespring en ’n spies gegryp. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe P¡nehas, die seun van Ele sar, die seun van die priester Aäron, dit sien, het hy uit die vergadering uit opgestaan en 'n spies in sy hand geneem |
| Afrikaans 1983 | Toe Pinehas seun van Eleasar, seun van die priester Aäron, sien wat die man doen, het hy uit die gemeente opgestaan, 'n spies gevat |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Pinehas, seun van Eleasar, seun van die priester Aäron, dit sien, het hy daar in die volksvergadering opgestaan en 'n steekspies gevat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Pinehas seun van Eleasar seun van die priester Aäron sien wat die man doen, het hy opgestaan tussen die ander Israeliete en hy het 'n spies in sy hand geneem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Eleasar se seun Pinehas, Aäron se kleinseun, het dit ook gesien. Hy het opgestaan, ’n spies gevat |