Numbers 25:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Moses aan die regters van Israel: Maak elkeen sy manne dood wat by Baäl-Peor aangesluit het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het die stamhoofde van Israel aangesê om elke persoon wat Baäl-Peor begin aanbid het, dood te maak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het Moses aan die rigters in Israel gesê: Slaan elkeen sy manne dood wat hulle aan Baäl-Peor gekoppel het. |
| Afrikaans 1983 | Moses het toe vir die stamhoofde van Israel gesê: “Julle moet elkeen julle eie manne wat vir Baäl-Peor aangehang het, doodmaak.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het vir die regters van Israel gesê: “Elkeen van julle moet sy manne wat hulle aan Baäl-Peor verbind het, doodmaak.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het vir die regters van Israel gesê: “Elkeen van julle moet sy eie manne doodmaak wat vir Baäl-Peor begin dien het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses het toe vir die leiers van Israel gesê: “Elkeen van julle moet die mense van julle stamme wat aanhangers van Baäl-Peor geword het, doodmaak.” |