Numbers 25:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Israel het hom by Baäl-Peor aangesluit, en die toorn van die HERE het teen Israel ontvlam. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het begin om vir Baäl-Peor te aanbid. Die Here was baie kwaad vir Israel. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het Israel hom dan gekoppel aan Baäl-Peor, en die toorn van die HERE het teen Israel ontvlam. |
| Afrikaans 1983 | So het die Israeliete vir Baäl-Peor aangehang. Die toorn van die Here het teen Israel ontvlam |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Israel homself aan Baäl-Peor verbind, het die toorn van die Here teen Israel ontbrand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het kwaad geword vir die Israeliete toe hulle vir Baäl-Peor begin dien, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit het gemaak dat Israel die Moabitiese god, Baäl-Peor, begin aanbid het. Hieroor was die Here baie kwaad vir die Israeliete. |