Numbers 25:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verdruk die Midianiete en verslaan hulle. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Val die Midianiete aan en roei hulle uit |
| Afrikaans 1933/1953 | Behandel die Midianiete as vyand en verslaan hulle, |
| Afrikaans 1983 | “Julle moet die Midianiete as julle vyande beskou en hulle doodmaak |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Beskou die Midianiete as vyande en maak hulle dood, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle moet onthou die Midianiete is julle vyande. Julle moet hulle doodmaak, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Julle moet die Midianiete aanval en doodmaak, |