Numbers 25:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die naam van die Israeliet wat gedood is, ook wat saam met die Midianitiese vrou gedood is, was Simri, die seun van Salu, 'n owerste van 'n familiehoof onder die Simeoniete.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Israelitiese man wat saam met die Midianitiese vrou doodgemaak is, se naam was Simri, die seun van Salu. Hy was een van die leiers uit die stam van Simeon.
Afrikaans 1933/1953 En die naam van die Israelitiese man wat verslaan is, wat saam met die Midianitiese vrou verslaan is, was Simri, die seun van Salu, owerste van 'n familie van die Simeoniete.
Afrikaans 1983 Die Israelitiese man wat saam met die Midianitiese vrou doodgemaak is, was Simri seun van Salu, 'n vooraanstaande man uit die stam Simeon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die naam van die Israelitiese man wat doodgemaak is, wat saam met die Midianitiese vrou doodgemaak is, was Simri, seun van Salu, 'n leier uit die familie van Simeon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Simri was die Israelitiese man wat saam met die Midianitiese vrou gesterf het. Pinehas het hulle doodgemaak. Simri was 'n familiehoof in die Simeon-stam en hy was die seun van Salu.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Israelitiese man wat saam met die Midianitiese vrou doodgemaak is, se naam was Simri. Hy was die seun van Salu, ’n belangrike man uit die stam van Simeon.