Numbers 25:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sal dit hê, en sy nageslag ná hom, die verbond van 'n ewige priesterdom; omdat hy ywerig was vir sy God en vir die kinders van Israel versoening gedoen het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Volgens hierdie ooreenkoms sal hy en sy nageslag vir altyd my priesters wees. Omdat hy sy God se eer beskerm het, het hy versoening gebring vir die Israeliete.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en dit sal vir hom en sy nageslag nhom die verbond van ewige priesterskap wees, omdat hy vir sy God geywer en versoening vir die kinders van Israel gedoen het. |
| Afrikaans 1983 | Hierdie verbond verseker vir hom en vir sy nageslag 'n blywende priesterskap omdat hy vir die eer van sy God opgekom het en vir die Israeliete versoening gedoen het.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit sal vir hom en sy nageslag ná hom 'n verbond van ewige priesterskap wees, omdat hy ywer vir sy God getoon het en versoening gedoen het vir die Israeliete.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Pinehas het kwaad geword omdat die Israeliete ontrou was en hy het versoening gedoen vir hulle. Daarom maak Ek met hom hierdie verbond: Hy en sy nageslag sal altyd priesters wees.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek belowe dat hy en sy nageslag vir altyd priesters in my diens sal wees, want hy het vir my Naam opgekom. Hy het vir die volk by My ingetree en gekeer dat Ek hulle vir hulle sonde straf.” |