Numbers 25:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom, sê: Kyk, ek gee aan hom my vredesverbond.
Afrikaans (NLV) 2011 Sê vir hom dat Ek ’n onvernietigbare vredesverbond met hom sluit.
Afrikaans 1933/1953 Daarom spreek: Kyk, Ek sluit met hom my vredeverbond,
Afrikaans 1983 “Daarom moet jy vir Pinehas sê dat Ek 'n verbond met hom sluit wat hom vir altyd ten goede sal kom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sê daarom, ‘Kyk, Ek bied vir hom my verbond van vrede aan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom moet jy vir Pinehas sê dat Ek 'n verbond maak met hom, en dit sal goed gaan met hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sê vir hom dat Ek met hom ’n ooreenkoms aangaan wat vir hom vir altyd voordeel inhou.