Numbers 25:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Israel het in Sittim gebly, en die volk het begin hoereer met die dogters van Moab. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Terwyl Israel by Sittim gebly het, het die volk hulleself besoedel. Hulle het by Moabitiese vroue geslaap. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Israel in Sittim gebly het, het die volk begin hoereer met die dogters van die Moabiete -- |
| Afrikaans 1983 | Terwyl Israel in Sittim was, het van die Israelitiese mans met Moabitiese vrouens gemeenskap gehad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Terwyl Israel in Sittim oorgebly het, het die volk begin om met Moabitiese vroue te hoereer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Terwyl die Israeliete by die stad Sittim gewoon het, het hulle begin om seks te hê met die Moabitiese meisies. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Terwyl die Israeliete by Sittim gekamp het, het party mans seksuele verhoudings met die Moabitiese vroue van daardie omgewing aangeknoop. |