Numbers 24:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoe goed is jou tente, o Jakob, en jou tente, o Israel! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hoe pragtig is jou tente, Jakob! Hoe mooi is die plek waar jy bly Israel! |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoe mooi is jou tente, o Jakob, jou wonings, o Israel! |
| Afrikaans 1983 | Hoe mooi is jou tente, Jakob, jou wonings, Israel! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ‘Hoe mooi is jou tente, Jakob, jou wonings, Israel! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Israeliete, julle tente is baie mooi, julle woonplekke is mooi. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoe mooi lyk julle tente, Jakob, en hoe pragtig is julle kampplek, Israel. |