Numbers 24:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het sy gelykenis opgeneem en gesê: Bíleam, die seun van Beor, het gesê, en die man wie se oë oop is, het gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het die volgende boodskap gebring: “So sê Bileam, die seun van Beor. Sy oë het oopgegaan.
Afrikaans 1933/1953 En hy het sy spreuk aangehef en gesê: B¡leam, die seun van Beor, spreek, en die man met geopende oog spreek.
Afrikaans 1983 en toe kom Bileam met hierdie uitspraak: “Die openbaring aan Bileam seun van Beor, die openbaring aan 'n man wie se oë geopen is,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het sy orakelspreuk aangehef en gesê: “Die uitspraak van Bileam, seun van Beor; ja, die uitspraak van die man met die geopende oog,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en hy het begin praat. Hy het gesê: “Dit is Bileam seun van Beor wat praat, God wys vir my dinge.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en hy het die volgende gesê: “Hierdie is wat Bileam die seun van Beor gesien het nadat die Here sy oë oopgemaak het.